Eksodus 22:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “Jy mag ’n towenares nie laat lewe nie.+ Levitikus 20:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “‘Wat die siel betref wat hom tot die geestemediums+ en die beroepsvoorspellers+ van gebeure wend om onsedelike gemeenskap met hulle te hê, ek sal beslis my aangesig teen dié siel rig en hom uitroei onder sy volk uit.+ Miga 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En ek sal towerye uit jou hand uitroei, en geen beoefenaars van die toorkuns sal jy meer hê nie.+
6 “‘Wat die siel betref wat hom tot die geestemediums+ en die beroepsvoorspellers+ van gebeure wend om onsedelike gemeenskap met hulle te hê, ek sal beslis my aangesig teen dié siel rig en hom uitroei onder sy volk uit.+