Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 10:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 So het Saul gesterf weens sy ontrouheid waarmee hy troueloos+ teenoor Jehovah gehandel het met betrekking tot die woord van Jehovah wat hy nie onderhou het nie en ook omdat hy ’n geestemedium+ gevra het om navraag te doen.

  • Esegiël 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En dié uit julle wat ontkom het, sal beslis aan my dink onder die nasies waarheen hulle gevange weggevoer is,+ want ek is gebroke weens hulle hoererende hart wat van my afgewyk het+ en weens hulle oë wat in hoerery agter hulle drekgode aan gaan;+ en hulle sal beslis ’n weersin in hulleself hê weens die slegte dinge wat hulle in al hulle verfoeilike dinge gedoen het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel