21En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Praat met die priesters, Aäron se seuns, en jy moet vir hulle sê: ‘Vir ’n afgestorwe siel mag niemand hom verontreinig onder sy volk nie.+
2 “Beveel die kinders van Israel om elke melaatse+ en elkeen wat ’n lopende afskeiding+ het en elkeen wat deur ’n afgestorwe siel onrein is,+ uit die kamp uit te stuur.
9 Maar as iemand wat sterwend is, ewe skielik langs hom sterf,+ sodat hy die kop van sy Nasireʹërskap verontreinig het, dan moet hy sy kop skeer+ op die dag dat sy reiniging vasgestel word. Op die sewende dag moet hy dit skeer.
6 En daar was manne wat deur ’n mensesiel onrein geword het,+ sodat hulle nie die pasgaoffer op daardie dag kon berei nie. Daarom het hulle op dié dag voor Moses en Aäron verskyn.+