Hebreërs 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want as die woord wat deur middel van engele gespreek is,+ vasgestaan het, en elke oortreding en ongehoorsame daad ’n vergelding in ooreenstemming met geregtigheid ontvang het,+ Hebreërs 10:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Enigiemand wat die wet van Moses verontagsaam het, sterf sonder medelye op die getuienis van twee of drie.+
2 Want as die woord wat deur middel van engele gespreek is,+ vasgestaan het, en elke oortreding en ongehoorsame daad ’n vergelding in ooreenstemming met geregtigheid ontvang het,+
28 Enigiemand wat die wet van Moses verontagsaam het, sterf sonder medelye op die getuienis van twee of drie.+