3 “Julle eie oë het gesien wat Jehovah in die geval van die Baäl van Peor+ gedoen het, dat elke man wat agter die Baäl van Peor aan geloop het, deur Jehovah jou God onder jou uit verdelg is.+
11 En hierdie dinge het hulle as voorbeelde bly oorkom, en dit is opgeskryf as ’n waarskuwing+ vir ons op wie die eindes van die stelsels van dinge+ gekom het.
5 Hoewel julle alles eens en vir altyd weet,+ wil ek julle daaraan herinner dat Jehovah, al het hy ’n volk uit Egipteland gered,+ agterna dié omgebring het wat nie geloof getoon het nie.+