13 Elkeen wat aan ’n lyk, die siel van enige mens wat gesterf het, raak en wat hom nie reinig nie, het Jehovah se tabernakel verontreinig,+ en dié siel moet uit Israel uitgeroei word.+ Omdat die reinigingswater+ nie op hom gesprinkel is nie, bly hy onrein. Sy onreinheid is nog op hom.+