Numeri 20:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Later het Jehovah vir Moses en Aäron gesê: “Omdat julle nie geloof in my getoon het om my voor die oë van die kinders van Israel te heilig nie,+ daarom sal julle hierdie gemeente nie in die land inbring wat ek beslis aan hulle sal gee nie.”+ Deuteronomium 32:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 Want jy sal die land van ver af sien, maar jy sal nie daar ingaan, in die land wat ek aan die kinders van Israel gee nie.”+
12 Later het Jehovah vir Moses en Aäron gesê: “Omdat julle nie geloof in my getoon het om my voor die oë van die kinders van Israel te heilig nie,+ daarom sal julle hierdie gemeente nie in die land inbring wat ek beslis aan hulle sal gee nie.”+
52 Want jy sal die land van ver af sien, maar jy sal nie daar ingaan, in die land wat ek aan die kinders van Israel gee nie.”+