4 nadat hy Sihon,+ die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het, en Og,+ die koning van Basan, wat in Asʹtarot+ gewoon het, in Edreʹï+ verslaan het.
11 Want net Og, die koning van Basan, het oorgebly van wat oor was van die Refaïete.+ Kyk! Sy baar was ’n ysterbaar. Is dit nie in Rabba+ van die kinders van Ammon nie? Nege el is sy lengte en vier el sy breedte, volgens die el van ’n man.
47 En hulle het sy land in besit geneem en die land van Og,+ die koning van Basan, die twee konings van die Amoriete wat in die Jordaanstreek teen die sonsopgang was,
10 en van alles wat hy met die twee konings van die Amoriete gedoen het wat aan die oorkant van die Jordaan was, naamlik Sihon,+ die koning van Hesbon, en Og,+ die koning van Basan, wat in Asʹtarot+ was.