21 en al die stede van die hoogvlakte+ en die hele koninklike gebied van Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon regeer het+ en wat deur Moses verslaan is,+ saam met die owerstes van Miʹdian, Ewi en Rekem en Sur en Hur en Reba,+ die hertoë van Sihon, wat in die land gewoon het.