Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Maar aan die seuns van Kehat het hy niks gegee nie, want die diens van die heiligdom het op hulle gerus.+ Wat hulle moes dra, het hulle op die skouer gedra.+

  • Numeri 10:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En die Kehatiete, as draers van die heiligdom,+ het weggetrek, aangesien die tabernakel teen die tyd van hulle koms reeds opgerig sou wees.

  • Deuteronomium 31:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het Moses hierdie wet opgeskryf+ en dit gegee aan die priesters, die seuns van Levi,+ die draers van die ark van Jehovah se verbond,+ en aan al die ouer manne van Israel.

  • 1 Kronieke 15:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Dawid gesê: “Niemand mag die ark van die ware God dra nie, behalwe die Leviete, want Jehovah het húlle uitgekies om die ark van Jehovah te dra+ en om hom tot onbepaalde tyd te dien.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel