15 En jy moet hulle salf net soos jy hulle vader gesalf het,+ en so moet hulle my as priesters dien, en hulle salwing sal voortdurend vir hulle dien as ’n priesterskap tot onbepaalde tyd in hulle geslagte.”+
15 En daarna moet die Leviete ingaan om by die tent van samekoms diens te doen.+ So moet jy hulle reinig en hulle as ’n beweegoffer heen en weer laat beweeg.+
2 En laat ook jou broers van die stam Levi, die stamgroep van jou vader, saam met jou nader kom, sodat hulle by jou kan aansluit en jou kan dien,+ jou sowel as jou seuns saam met jou, voor die tent van die Getuienis.+
5 “En die priesters, die seuns van Levi, moet nader kom, want Jehovah jou God het húlle uitgekies om hom te dien+ en om in die naam van Jehovah te seën,+ en volgens hulle uitspraak moet elke geskil oor elke gewelddaad besleg word.+