24 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘In die sewende maand,+ op die eerste van die maand, moet daar vir julle volkome rus wees, ’n gedenkdag deur trompetgeskal,+ ’n heilige byeenkoms.+
9 En in die sewende maand, op die tiende van die maand,+ moet jy die horing wat ’n harde klank het, laat blaas;+ op die versoendag+ moet julle in julle hele land die horing laat blaas.