Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die volk het soos mense geword wat iets slegs het om oor te kla voor die ore van Jehovah.+ Toe Jehovah dit hoor, het sy toorn ontvlam, en ’n vuur van Jehovah het begin om teen hulle te brand en party aan die rand van die kamp te verteer.+

  • Deuteronomium 32:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want ’n vuur is aangesteek in my toorn+

      En dit sal brand tot in Sjeool, die laagste plek,+

      En dit sal die aarde en sy opbrengs verteer+

      En die fondamente van berge aan die brand steek.+

  • Psalm 78:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Daarom het Jehovah gehoor en grimmig geword;+

      En ’n vuur is teen Jakob aangesteek,+

      En toorn het ook teen Israel opgekom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel