Psalm 78:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En hulle het geëet en baie versadig geword,+En wat hulle begeer het, het hy vir hulle gebring.+ Psalm 106:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En hy het hulle gegee wat hulle gevra het+En ’n uitterende siekte in hulle siel gestuur.+