15 Toe die dag egter begin breek, het die engele sterk by Lot aangedring en gesê: “Staan op! Neem jou vrou en jou twee dogters wat hulle hier bevind,+ sodat jy nie in die oortreding van die stad weggevee word nie!”+
4 En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: “Gaan uit haar uit, my volk,+ as julle nie met haar in haar sondes wil deel nie,+ en as julle geen deel van haar plae wil ontvang nie.