Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 35:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die stede moet vir julle as ’n toevlug teen die bloedwreker+ dien, sodat hy wat iemand doodgemaak het, nie sterf voordat hy voor die vergadering tereggestaan het nie.+

  • Numeri 35:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “‘Die bloedwreker+ moet die moordenaar doodmaak. Wanneer hy op hom afkom, moet hy hom doodmaak.

  • Josua 20:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En as die bloedwreker hom agternasit, moet hulle hom wat iemand doodgemaak het, nie in sy hand oorlewer nie;+ want hy het sy medemens doodgeslaan sonder om dit te weet, en hy het hom nie voorheen gehaat nie.+

  • 2 Samuel 14:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En kyk, die hele familie het teen u diensmeisie opgestaan, en hulle bly sê: ‘Gee die een wat sy broer doodgeslaan het, sodat ons hom kan doodmaak vir die siel van sy broer+ wat hy doodgemaak het,+ en laat ons ook die erfgenaam verdelg!’ En hulle sal beslis die gloed van my houtskool wat oorgebly het, uitdoof om aan my man geen naam of ’n oorblyfsel op die oppervlak van die aarde toe te ken nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel