6 Anders kan die bloedwreker,+ omdat sy hart vol woede is, hom wat iemand doodgemaak het, agternasit en hom inhaal, aangesien die pad lank is; en hy kan sy siel inderdaad doodslaan, terwyl daar geen doodsvonnis+ vir hom is nie, omdat hy hom nie voorheen gehaat het nie.