Deuteronomium 15:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want jy moet jou hand met vrygewigheid vir hom oopmaak+ en vir seker soveel as wat hy nodig het, waaraan dit hom ontbreek, op pand aan hom leen. Spreuke 3:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Moenie die goeie terughou van dié aan wie dit toekom+ wanneer dit in die mag van jou hand is om dit te doen nie.+
8 Want jy moet jou hand met vrygewigheid vir hom oopmaak+ en vir seker soveel as wat hy nodig het, waaraan dit hom ontbreek, op pand aan hom leen.
27 Moenie die goeie terughou van dié aan wie dit toekom+ wanneer dit in die mag van jou hand is om dit te doen nie.+