Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Die beste van die eerste ryp vrugte van jou grond moet jy na die huis van Jehovah jou God bring.+

      “Jy mag ’n boklam nie in sy moeder se melk kook nie.+

  • Levitikus 23:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Praat met die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Wanneer julle uiteindelik in die land kom wat ek aan julle gee en julle die oes daarvan ingesamel het, dan moet julle ’n gerf van die eerstelinge+ van julle oes na die priester toe bring.

  • Numeri 18:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Al die beste van die olie en al die beste van die nuwe wyn en die graan, die eerstelinge daarvan,+ wat hulle aan Jehovah sal gee, dit het ek aan jou gegee.+

  • 2 Kronieke 31:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En net toe die woord uitgegaan het, het die kinders van Israel+ die eerstelinge van die graan,+ nuwe wyn+ en olie+ en heuning+ en die hele opbrengs van die land+ vermeerder, en die tiendes van alles het hulle in oorvloed ingebring.+

  • Nehemia 10:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 en om die eerste ryp vrugte van ons grond+ en die eerste ryp vrugte van al die vrugte van elke soort boom+ jaar na jaar na die huis van Jehovah te bring;

  • Spreuke 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Eer Jehovah met jou waardevolle dinge+ en met die eerstelinge van jou hele opbrengs.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel