Job 34:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want volgens die handelswyse van die mens sal hy hom vergeld,+En volgens die weg van ’n man sal hy dit oor hom laat kom. Romeine 9:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 So is hy dan barmhartig oor wie hy wil,+ maar hy laat hardkoppig word wie hy wil.+
11 Want volgens die handelswyse van die mens sal hy hom vergeld,+En volgens die weg van ’n man sal hy dit oor hom laat kom.