Deuteronomium 15:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 as jy net vir seker na die stem van Jehovah jou God luister om hierdie hele gebod wat ek jou vandag beveel, sorgvuldig uit te voer.+ Deuteronomium 15:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want Jehovah jou God sal jou inderdaad seën net soos hy jou beloof het, en jy sal beslis aan baie nasies op pand leen,+ terwyl jy self van niemand sal leen nie; en jy sal oor baie nasies heers, terwyl hulle nie oor jou sal heers nie.+ Spreuke 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die ryke heers oor die armes,+ en die lener is ’n kneg van die man wat uitleen.+
5 as jy net vir seker na die stem van Jehovah jou God luister om hierdie hele gebod wat ek jou vandag beveel, sorgvuldig uit te voer.+
6 Want Jehovah jou God sal jou inderdaad seën net soos hy jou beloof het, en jy sal beslis aan baie nasies op pand leen,+ terwyl jy self van niemand sal leen nie; en jy sal oor baie nasies heers, terwyl hulle nie oor jou sal heers nie.+