Jeremia 6:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Só het Jehovah gesê: “Kyk! ’n Volk kom uit die land van die noorde, en ’n groot nasie sal opgewek word uit die mees afgeleë dele van die aarde.+ Habakuk 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want kyk, ek verwek die Galdeërs,+ die vyandige en onstuimige nasie, wat na die uitgestrekte plekke van die aarde trek om woonplekke in besit te neem wat nie aan hom behoort nie.+
22 Só het Jehovah gesê: “Kyk! ’n Volk kom uit die land van die noorde, en ’n groot nasie sal opgewek word uit die mees afgeleë dele van die aarde.+
6 Want kyk, ek verwek die Galdeërs,+ die vyandige en onstuimige nasie, wat na die uitgestrekte plekke van die aarde trek om woonplekke in besit te neem wat nie aan hom behoort nie.+