49 “Jehovah sal teen jou ’n nasie verwek wat ver is,+ van die einde van die aarde af, net soos ’n arend neerskiet,+ ’n nasie wie se taal jy nie sal verstaan nie,+
15 “Kyk, ek bring oor julle ’n nasie van ver af,+ o huis van Israel”, is die woord van Jehovah. “Dit is ’n blywende nasie.+ Dit is ’n nasie van lank gelede af, ’n nasie wie se taal jy nie ken nie, en jy kan nie met begrip hoor wat hulle praat nie.
23 die kinders van Babilon+ en al die Galdeërs,+ Pekod+ en Soa en Koa, al die kinders van Assiʹrië saam met hulle, begeerlike jong manne, almal goewerneurs en onderheersers, krygsmanne en opgeroeptes, wat almal te perd ry.