Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek sal Farao se hart inderdaad onversetlik laat word,+ en hy sal hulle beslis agternasit, en ek sal vir my heerlikheid verkry deur middel van Farao en sy hele krygsmag;+ en die Egiptenaars sal beslis weet dat ek Jehovah is.”+ En hulle het net so gedoen.

  • Levitikus 10:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het Moses vir Aäron gesê: “Dít is wat Jehovah gespreek het deur te sê: ‘Laat ek geheilig word+ onder dié wat naby my is,+ en laat ek verheerlik word+ voor die aangesig van die hele volk.’” En Aäron het stilgebly.

  • Psalm 72:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En mag sy glorieryke naam tot onbepaalde tyd geloof word,+

      En laat sy heerlikheid die hele aarde vul.+

      Amen en Amen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel