29Dit is die woorde van die verbond wat Jehovah Moses beveel het om met die kinders van Israel te sluit in die land Moab, benewens die verbond wat hy met hulle in Horeb gesluit het.+
29 “Die verborge+ dinge behoort aan Jehovah ons God, maar die geopenbaarde+ dinge behoort tot onbepaalde tyd aan ons en aan ons kinders, sodat ons al die woorde van hierdie wet kan onderhou.+