Deuteronomium 27:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “‘Vervloek is hy wat die woorde van hierdie wet nie van krag laat word deur dit te doen nie.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’) Deuteronomium 28:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+
26 “‘Vervloek is hy wat die woorde van hierdie wet nie van krag laat word deur dit te doen nie.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)
15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+