1 Konings 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 die seun van Geber, in Raʹmot-Giʹlead+ (hy het die tentdorpe gehad van Jaïr,+ die seun van Manasʹse, wat in Giʹlead+ lê; hy het die Argobstreek+ gehad, wat in Basan+ is: sestig groot stede met mure en kopergrendels);
13 die seun van Geber, in Raʹmot-Giʹlead+ (hy het die tentdorpe gehad van Jaïr,+ die seun van Manasʹse, wat in Giʹlead+ lê; hy het die Argobstreek+ gehad, wat in Basan+ is: sestig groot stede met mure en kopergrendels);