Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek daal neer om hulle uit die hand van die Egiptenaars te verlos+ en om hulle uit daardie land te laat optrek na ’n goeie en uitgestrekte land, na ’n land wat oorloop van melk en heuning,+ na die plek van die Kanaäniete en die Hetiete en die Amoriete en die Perissiete en die Hewiete en die Jebusiete.+

  • Numeri 13:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En hulle het aan hom berig gebring en gesê: “Ons het in die land gekom waarheen u ons uitgestuur het, en dit loop inderdaad oor van melk en heuning,+ en dít is sy vrugte.+

  • Esegiël 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Dié dag het ek vir hulle my hand in ’n eed opgehef+ om hulle uit Egipteland uit te lei na ’n land wat ek vir hulle verken het, wat oorloop van melk en heuning.+ Dit was die sieraad van al die lande.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel