Eksodus 34:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Jehovah het in die wolk neergedaal+ en daar by hom gaan staan en die naam van Jehovah bekend gemaak.+ Psalm 105:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 105 DANK Jehovah, roep sy naam aan,+Maak onder die volke sy handelinge bekend.+ Johannes 17:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En ek het u naam aan hulle bekend gemaak+ en sal dit bekend maak, sodat die liefde waarmee u my liefgehad het, in hulle kan wees en ek in eenheid met hulle.”+
5 En Jehovah het in die wolk neergedaal+ en daar by hom gaan staan en die naam van Jehovah bekend gemaak.+
26 En ek het u naam aan hulle bekend gemaak+ en sal dit bekend maak, sodat die liefde waarmee u my liefgehad het, in hulle kan wees en ek in eenheid met hulle.”+