Deuteronomium 25:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want elkeen wat hierdie dinge doen, elkeen wat onreg doen, is vir Jehovah jou God verfoeilik.+ Job 34:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarom, o manne met ’n verstandige hart,+ luister na my.Ver is dit van die ware God om goddeloos te handel,+En van die Almagtige om onregverdig te handel!+ Romeine 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Maar as ons onregverdigheid God se regverdigheid+ na vore bring, wat sal ons dan sê? God is tog nie onregverdig+ wanneer hy aan sy gramskap uiting gee nie, of hoe? (Ek praat soos ’n mens.+)
10 Daarom, o manne met ’n verstandige hart,+ luister na my.Ver is dit van die ware God om goddeloos te handel,+En van die Almagtige om onregverdig te handel!+
5 Maar as ons onregverdigheid God se regverdigheid+ na vore bring, wat sal ons dan sê? God is tog nie onregverdig+ wanneer hy aan sy gramskap uiting gee nie, of hoe? (Ek praat soos ’n mens.+)