23 En watter nasie op die aarde is soos u volk Israel,+ wat God gegaan het om vir hom as ’n volk te verlos+ en om aan hom ’n naam toe te ken+ en om vir hulle groot en vreesinboesemende dinge te doen+—om ter wille van u volk, wat u vir u uit Egipte verlos het,+ die nasies en hulle gode te verdryf?
16 Want u is ons Vader;+ hoewel Abraham ons miskien nie geken het nie en Israel ons moontlik nie erken nie, is u, o Jehovah, ons Vader. Ons Terugkoper van lank gelede is u naam.+