Deuteronomium 9:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En ek het smeekbedes+ tot Jehovah begin doen en gesê: ‘O Soewereine Heer Jehovah, moenie u volk verdelg nie, ja, u persoonlike eiendom,+ wat u met u grootheid verlos het, wat u met ’n sterk hand+ uit Egipte uitgelei het.+ Nehemia 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hulle is u knegte+ en u volk,+ wat u deur u groot krag en deur u sterk hand+ verlos het.+
26 En ek het smeekbedes+ tot Jehovah begin doen en gesê: ‘O Soewereine Heer Jehovah, moenie u volk verdelg nie, ja, u persoonlike eiendom,+ wat u met u grootheid verlos het, wat u met ’n sterk hand+ uit Egipte uitgelei het.+