Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 12:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep+ en gesê: ‘Ons het gesondig,+ want ons het Jehovah verlaat om die Baäls+ en die Astoʹret-beelde te dien;+ en verlos+ ons nou uit die hand van ons vyande, sodat ons u kan dien.’

  • 1 Samuel 12:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En julle mag nie afwyk om die onwerklikhede te volg+ wat geen voordeel bring+ en wat nie verlos nie, omdat hulle onwerklikhede is.

  • 1 Konings 16:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 weens al die sondes van Baäsa en die sondes van sy seun Ela+ waarmee hulle gesondig het en waarmee hulle Israel laat sondig het deur Jehovah, die God van Israel, met hulle nietige afgode aanstoot te gee.+

  • Handelinge 14:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en gesê het: “Manne, waarom doen julle hierdie dinge? Ons is ook mense+ met dieselfde gebreke+ as julle en maak die goeie nuus aan julle bekend sodat julle julle van hierdie nietige+ dinge tot die lewende God sal keer,+ wat die hemel en die aarde en die see en alles wat in hulle is, gemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel