Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wat hulle betref, hulle het my tot jaloesie opgewek met wat geen god is nie;+

      Hulle het my met hulle nietige afgode getart;+

      En wat my betref, ek sal hulle tot jaloesie opwek met wat geen volk is nie;+

      Met ’n dwase nasie sal ek hulle aanstoot gee.+

  • Jeremia 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Só het Jehovah gesê: “Watter onreg het julle vaders in my gevind,+ sodat hulle ver van my verwyderd geraak het+ en voortdurend agter die nietige afgod+ aan geloop en self nietig geword het?+

  • Jeremia 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Het ’n nasie gode+ verruil, ja, vir dié wat geen gode is nie?+ Maar my eie volk het my heerlikheid verruil vir wat geen voordeel kan bring nie.+

  • 1 Korintiërs 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel