Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 8
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 8:1

Kruisverwysings

  • +De 5:32; Ps 119:4; 1Te 4:1
  • +Spr 3:2
  • +Ge 15:18

Deuteronomium 8:2

Kruisverwysings

  • +De 2:7; 29:5; Am 2:10
  • +Ps 101:5; Lu 18:14; 1Pe 5:6
  • +Eks 16:4; 20:20
  • +De 13:3; Ps 139:23; Spr 17:3

Deuteronomium 8:3

Kruisverwysings

  • +Eks 16:3
  • +Eks 16:31; Ps 78:24
  • +Mt 4:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/2/1, bl. 13-14

    1999/8/15, bl. 25-26

    1994/5/1, bl. 3

Deuteronomium 8:4

Kruisverwysings

  • +De 29:5; Ne 9:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/9/15, bl. 26

Deuteronomium 8:5

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:14; Spr 3:12; 1Kor 11:32; Heb 12:6; Op 3:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1994/5/1, bl. 3

Deuteronomium 8:6

Kruisverwysings

  • +De 5:33; 2Kr 6:31; Ps 128:1; Lu 1:6
  • +1Sa 12:24

Deuteronomium 8:7

Kruisverwysings

  • +Eks 3:8; Le 26:4; De 11:12; Ne 9:25
  • +De 11:11

Deuteronomium 8:8

Kruisverwysings

  • +Nu 13:23
  • +Ese 20:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/9/1, bl. 11-13

    2006/6/15, bl. 16-17

    2000/5/15, bl. 25, 27

Deuteronomium 8:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/12/1, bl. 12-13

Deuteronomium 8:10

Kruisverwysings

  • +De 6:11
  • +Ps 103:2; 134:1
  • +1Kr 29:14

Deuteronomium 8:11

Kruisverwysings

  • +Ps 106:21
  • +De 6:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/1/1, bl. 28

    Bedieningskool, bl. 20

Deuteronomium 8:12

Kruisverwysings

  • +De 32:15; Jer 22:14; Ho 13:6

Deuteronomium 8:14

Kruisverwysings

  • +De 9:4; 1Kor 4:7
  • +Ps 106:21

Deuteronomium 8:15

Kruisverwysings

  • +De 1:19; Jer 2:6
  • +Nu 21:6
  • +Nu 20:11; Ps 78:15; 105:41; 114:8; 1Kor 10:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1992/5/1, bl. 24

Deuteronomium 8:16

Kruisverwysings

  • +Eks 16:35; Joh 6:31, 49
  • +De 8:2
  • +2Kor 4:17; Heb 12:11; 1Pe 1:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1999/8/15, bl. 25

Deuteronomium 8:17

Kruisverwysings

  • +Ho 12:8; Hab 1:16; 1Kor 4:7

Deuteronomium 8:18

Kruisverwysings

  • +Ps 127:1; Spr 10:22; Ho 2:8
  • +De 7:12

Deuteronomium 8:19

Kruisverwysings

  • +De 4:26; 30:18; Jos 23:13; 1Sa 12:25

Deuteronomium 8:20

Kruisverwysings

  • +Da 9:11, 12; Am 3:2

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 8:1De 5:32; Ps 119:4; 1Te 4:1
Deut. 8:1Spr 3:2
Deut. 8:1Ge 15:18
Deut. 8:2De 2:7; 29:5; Am 2:10
Deut. 8:2Ps 101:5; Lu 18:14; 1Pe 5:6
Deut. 8:2Eks 16:4; 20:20
Deut. 8:2De 13:3; Ps 139:23; Spr 17:3
Deut. 8:3Eks 16:3
Deut. 8:3Eks 16:31; Ps 78:24
Deut. 8:3Mt 4:4
Deut. 8:4De 29:5; Ne 9:21
Deut. 8:52Sa 7:14; Spr 3:12; 1Kor 11:32; Heb 12:6; Op 3:19
Deut. 8:6De 5:33; 2Kr 6:31; Ps 128:1; Lu 1:6
Deut. 8:61Sa 12:24
Deut. 8:7Eks 3:8; Le 26:4; De 11:12; Ne 9:25
Deut. 8:7De 11:11
Deut. 8:8Nu 13:23
Deut. 8:8Ese 20:6
Deut. 8:10De 6:11
Deut. 8:10Ps 103:2; 134:1
Deut. 8:101Kr 29:14
Deut. 8:11Ps 106:21
Deut. 8:11De 6:12
Deut. 8:12De 32:15; Jer 22:14; Ho 13:6
Deut. 8:14De 9:4; 1Kor 4:7
Deut. 8:14Ps 106:21
Deut. 8:15De 1:19; Jer 2:6
Deut. 8:15Nu 21:6
Deut. 8:15Nu 20:11; Ps 78:15; 105:41; 114:8; 1Kor 10:4
Deut. 8:16Eks 16:35; Joh 6:31, 49
Deut. 8:16De 8:2
Deut. 8:162Kor 4:17; Heb 12:11; 1Pe 1:7
Deut. 8:17Ho 12:8; Hab 1:16; 1Kor 4:7
Deut. 8:18Ps 127:1; Spr 10:22; Ho 2:8
Deut. 8:18De 7:12
Deut. 8:19De 4:26; 30:18; Jos 23:13; 1Sa 12:25
Deut. 8:20Da 9:11, 12; Am 3:2
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 8:1-20

Deuteronomium

8 “Elke gebod wat ek jou vandag beveel, moet julle sorgvuldig onderhou,+ sodat julle kan bly lewe+ en inderdaad kan vermenigvuldig en kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah aan julle voorvaders met ’n eed beloof het.+ 2 En jy moet dink aan die hele pad waarlangs Jehovah jou God jou hierdie veertig jaar in die wildernis laat gaan het,+ om jou nederig te maak,+ om jou op die proef te stel+ ten einde te weet wat in jou hart is,+ of jy sy gebooie sal onderhou of nie. 3 En hy het jou nederig gemaak en jou laat honger ly+ en jou met die manna gevoed,+ wat jy nie geken het en ook jou vaders nie geken het nie, om aan jou bekend te maak dat die mens nie van brood alleen lewe nie, maar dat die mens van elke uiting uit Jehovah se mond lewe.+ 4 Jou mantel het nie aan jou verslyt nie, en ook het jou voet hierdie veertig jaar nie geswel nie.+ 5 En in jou hart weet jy goed dat Jehovah jou God jou tereggewys het soos ’n man sy seun teregwys.+

6 “En jy moet die gebooie van Jehovah jou God onderhou deur in sy weë te wandel+ en deur hom te vrees.+ 7 Want Jehovah jou God bring jou in ’n goeie land,+ ’n land van stroomvalleie vol water, fonteine en waterdieptes wat in die valleivlaktes+ en in die bergstreke ontspring, 8 ’n land van koring en gars en wingerdstokke en vye en granate,+ ’n land van olieryke olywe en heuning,+ 9 ’n land waarin jy brood sonder skaarste sal eet, waarin jy niks sal kortkom nie, ’n land waarvan die klippe yster is en waar jy uit die berge koper sal delf.

10 “Wanneer jy geëet en versadig geword het,+ dan moet jy Jehovah jou God loof+ vir die goeie land wat hy aan jou gegee het.+ 11 Let op jouself dat jy Jehovah jou God nie vergeet+ deur sy gebooie en sy regterlike beslissings en sy insettinge wat ek jou vandag beveel, nie te onderhou nie;+ 12 sodat jy nie eet en inderdaad versadig word en goeie huise bou en inderdaad daarin woon,+ 13 en jou beeste en jou kleinvee vermeerder en jou silwer en goud vermeerder, en alles wat joune is, vermeerder, 14 en jou hart hom dan inderdaad verhef+ en jy Jehovah jou God inderdaad vergeet nie, wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis,+ uitgelei het; 15 wat jou deur die groot en vreesinboesemende wildernis laat gaan het,+ met giftige slange+ en skerpioene en met dorstige grond wat geen water het nie; wat vir jou water uit die vuurkliprots laat kom het;+ 16 wat jou in die wildernis met manna gevoed het,+ wat jou vaders nie geken het nie, om jou nederig te maak+ en om jou op die proef te stel ten einde in jou latere dae aan jou goed te doen;+ 17 en jy in jou hart sê: ‘My krag en die volle mag van my hand het hierdie rykdom vir my verwerf.’+ 18 En jy moet aan Jehovah jou God dink, want dit is hy wat jou krag gee om rykdom te verwerf,+ sodat hy sy verbond kan nakom wat hy met ’n eed aan jou voorvaders bevestig het, soos dit vandag is.+

19 “En as jy Jehovah jou God enigsins vergeet en agter ander gode aan loop en hulle dien en jou voor hulle neerbuig, dan getuig ek vandag teen julle dat julle vir seker sal vergaan.+ 20 Soos die nasies wat Jehovah voor julle uit vernietig, so sal julle vergaan, omdat julle nie na die stem van Jehovah julle God luister nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel