Genesis 50:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En Josef het Eʹfraim se kinders van die derde geslag gesien,+ ook die kinders van Magir,+ Manasʹse se seun. Hulle is op Josef se knieë gebore.+ Josua 17:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die lot+ was vir die stam Manasʹse,+ omdat hy Josef se eersgeborene was,+ vir Magir,+ die eersgeborene van Manasʹse, die vader van Giʹlead,+ omdat hy ’n krygsman was;+ en hy het Giʹlead+ en Basan ontvang.
23 En Josef het Eʹfraim se kinders van die derde geslag gesien,+ ook die kinders van Magir,+ Manasʹse se seun. Hulle is op Josef se knieë gebore.+
17 En die lot+ was vir die stam Manasʹse,+ omdat hy Josef se eersgeborene was,+ vir Magir,+ die eersgeborene van Manasʹse, die vader van Giʹlead,+ omdat hy ’n krygsman was;+ en hy het Giʹlead+ en Basan ontvang.