13 En die res van Giʹlead+ en die hele Basan+ van die koninkryk van Og het ek aan die halwe stam van Manasʹse gegee. Word die hele Argobstreek+ van die hele Basan nie die land van die Refaïete+ genoem nie?
31 En die helfte van Giʹlead, en Asʹtarot+ en Edreʹï,+ die stede van die koninklike gebied van Og in Basan, het gegaan na die kinders van Magir,+ die seun van Manasʹse, na die helfte van die kinders van Magir volgens hulle families.