Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Want ek het met hom bekend geraak dat hy sy seuns en sy huis ná hom bevel kan gee, sodat hulle Jehovah se weg sal hou om regverdigheid en reg te doen;+ sodat Jehovah waarlik oor Abraham kan bring wat hy omtrent hom gespreek het.”+

  • Deuteronomium 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 en jy moet dit by jou kind inskerp+ en daaroor praat wanneer jy in jou huis sit en wanneer jy op die pad loop en wanneer jy gaan lê+ en wanneer jy opstaan.

  • Psalm 78:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 En hy het ’n herinnering in Jakob gegee,+

      En ’n wet het hy in Israel gestel,+

      Dinge wat hy ons voorvaders beveel het,+

      Om dit aan hulle kinders bekend te maak;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel