Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hierop het God vir Moses gesê: “EK SAL WORD WAT EK SAL WORD.”+ En hy het bygevoeg: “Só moet jy vir die kinders van Israel sê: ‘EK SAL WORD het my na julle toe gestuur.’”+

  • Eksodus 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ek sal julle beslis vir my as ’n volk neem,+ en ek sal inderdaad vir julle God wees;+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah julle God is wat julle onder die laste van Egipte uitlei.+

  • 1 Konings 18:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Antwoord my, o Jehovah, antwoord my, sodat hierdie volk kan weet dat u, Jehovah,+ die ware God is en dat u hulle hart laat terugkeer het.”+

  • 2 Konings 19:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En nou, o Jehovah ons God,+ red ons+ asseblief uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat u, o Jehovah, alleen God is.”+

  • Psalm 83:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+

      U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel