Deuteronomium 1:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Maar ondanks hierdie woord het julle nie geloof gestel in Jehovah julle God nie,+ Psalm 106:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En hulle het die begeerlike land verag;+Hulle het geen geloof in sy woord gehad nie.+ Hebreërs 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ons sien dus dat hulle weens ’n gebrek aan geloof nie kon ingaan nie.+