32 En hulle het ’n slegte berig+ onder die kinders van Israel versprei oor die land wat hulle verken het, deur te sê: “Die land waardeur ons getrek het om dit te verken, is ’n land wat sy inwoners verteer; en al die mense wat ons daarin gesien het, is manne wat buitengewoon groot is.+