Deuteronomium 4:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Uit die hemel het hy jou sy stem laat hoor om jou tereg te wys; en op die aarde het hy jou sy groot vuur laat sien, en sy woorde het jy uit die vuur gehoor.+ Deuteronomium 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Van aangesig tot aangesig het Jehovah op die berg uit die vuur met julle gepraat.+
36 Uit die hemel het hy jou sy stem laat hoor om jou tereg te wys; en op die aarde het hy jou sy groot vuur laat sien, en sy woorde het jy uit die vuur gehoor.+