Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 5:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 In die hele weg wat Jehovah julle God julle beveel het, moet julle wandel,+ sodat julle kan lewe en dit met julle goed kan gaan+ en julle inderdaad julle dae kan verleng in die land wat julle in besit sal neem.

  • Josua 22:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Gee net baie noukeurig daarop ag om die gebod en die wet te onderhou+ wat Moses, die kneg van Jehovah, julle beveel het, deur Jehovah julle God lief te hê+ en deur in al sy weë te wandel+ en deur sy gebooie te onderhou+ en deur hom aan te kleef+ en deur hom met julle hele hart+ en met julle hele siel+ te dien.”+

  • Esegiël 11:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 sodat hulle in my insettinge sal wandel en my regterlike beslissings sal onderhou en sal uitvoer;+ en hulle sal werklik my volk word+ en ek sal hulle God word.”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel