Eksodus 20:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 maar liefderyke goedhartigheid bewys teenoor die duisendste geslag in die geval van dié wat my liefhet en my gebooie onderhou.+ Deuteronomium 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart+ en jou hele siel+ en al jou lewenskrag.+ Deuteronomium 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “En jy moet Jehovah jou God liefhê+ en altyd jou verpligting teenoor hom en sy insettinge en sy regterlike beslissings+ en sy gebooie nakom. Matteus 22:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Hy het vir hom gesê: “‘Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.’+
6 maar liefderyke goedhartigheid bewys teenoor die duisendste geslag in die geval van dié wat my liefhet en my gebooie onderhou.+
11 “En jy moet Jehovah jou God liefhê+ en altyd jou verpligting teenoor hom en sy insettinge en sy regterlike beslissings+ en sy gebooie nakom.
37 Hy het vir hom gesê: “‘Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.’+