Deuteronomium 4:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “As julle daarvandaan Jehovah jou God soek, sal jy hom beslis ook vind,+ want jy sal met jou hele hart en met jou hele siel na hom vra.+ Deuteronomium 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart+ en jou hele siel+ en al jou lewenskrag.+ Deuteronomium 11:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “En as julle my gebooie wat ek julle vandag beveel, vir seker gehoorsaam,+ om Jehovah julle God lief te hê en hom te dien met julle hele hart en julle hele siel,+ Markus 12:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 en jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’+
29 “As julle daarvandaan Jehovah jou God soek, sal jy hom beslis ook vind,+ want jy sal met jou hele hart en met jou hele siel na hom vra.+
13 “En as julle my gebooie wat ek julle vandag beveel, vir seker gehoorsaam,+ om Jehovah julle God lief te hê en hom te dien met julle hele hart en julle hele siel,+
30 en jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’+