Markus 13:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want valse Christusse en valse profete sal opstaan+ en sal tekens en wonders+ doen om, indien moontlik, die uitverkorenes op ’n dwaalspoor te bring.+ 2 Tessalonisense 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar die wettelose se teenwoordigheid is volgens die werking+ van Satan met allerhande kragtige werke en leuenagtige tekens en voortekens+
22 Want valse Christusse en valse profete sal opstaan+ en sal tekens en wonders+ doen om, indien moontlik, die uitverkorenes op ’n dwaalspoor te bring.+
9 Maar die wettelose se teenwoordigheid is volgens die werking+ van Satan met allerhande kragtige werke en leuenagtige tekens en voortekens+