Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 13:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “As ’n profeet+ of ’n dromer+ van ’n droom in jou midde opstaan en jou ’n teken of ’n voorteken gee,+

  • Deuteronomium 18:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 wanneer die profeet in die naam van Jehovah spreek en die woord nie uitkom of bewaarheid word nie, dan is dít die woord wat Jehovah nie gespreek het nie. Deur vermetelheid het die profeet dit gespreek.+ Jy mag nie vir hom bang word nie.’+

  • Matteus 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Pas op vir die valse profete+ wat in skaapsklere na julle toe kom,+ maar van binne roofsugtige wolwe is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel