Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Tessalonisense 2
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Tessalonisense 2:1

Kruisverwysings

  • +Mt 24:3
  • +Mt 24:31; 1Te 4:17

2 Tessalonisense 2:2

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:1
  • +Ef 5:6
  • +2Te 3:17
  • +Jes 13:6; Sef 1:14; 2Pe 3:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/2/1, bl. 12

    1986/3/15, bl. 10-15, 20

    “Hele Skrif”, bl. 232

2 Tessalonisense 2:3

Kruisverwysings

  • +Mt 13:25; 1Ti 4:1; 2Ti 2:18; 4:3; 2Pe 2:1; 1Jo 2:18
  • +Mt 7:15; 13:41; 24:24; Han 20:29; 2Jo 7
  • +Mt 13:30
  • +2Pe 2:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/6/1, bl. 14-15

    2008/9/15, bl. 30

    2003/9/1, bl. 6

    1990/2/1, bl. 10-15

    1988/1/15, bl. 12

    1986/4/1, bl. 11, 18-20

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1808

2 Tessalonisense 2:4

Kruisverwysings

  • +Lu 11:23
  • +Ese 28:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/2/1, bl. 11-12, 13-14

    1988/1/15, bl. 12

2 Tessalonisense 2:5

Kruisverwysings

  • +1Te 3:4

2 Tessalonisense 2:6

Kruisverwysings

  • +1Kor 5:3; 3Jo 10
  • +Mt 18:18
  • +Mt 10:26; Lu 8:17; 1Kor 4:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening – Vergaderingwerkboek,

    2019/7, bl. 4

    Die Wagtoring,

    1990/2/1, bl. 12

2 Tessalonisense 2:7

Kruisverwysings

  • +Han 20:29; 1Kor 11:19; 1Jo 2:18
  • +2Ti 4:6; 2Pe 1:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening – Vergaderingwerkboek,

    2019/7, bl. 4

    Verkondigers, bl. 34-35

    Die Wagtoring,

    1990/2/1, bl. 10

    1990/1/15, bl. 18-19

2 Tessalonisense 2:8

Kruisverwysings

  • +Jes 11:4; Op 19:15
  • +1Ti 6:15; 2Ti 4:1, 8
  • +Mal 3:2; Mr 8:38; 2Te 1:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening – Vergaderingwerkboek,

    2019/7, bl. 4

    Die Wagtoring,

    2010/9/15, bl. 28

    2008/9/15, bl. 30

    1990/2/1, bl. 10-14, 15-16, 20-21

    Openbaring se klimaks, bl. 282

2 Tessalonisense 2:9

Kruisverwysings

  • +Joh 8:44; 2Kor 11:3; Ef 2:2
  • +Mt 24:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/2/1, bl. 10-11

2 Tessalonisense 2:10

Kruisverwysings

  • +Mt 24:11; 2Kor 11:13
  • +Jer 17:13; Op 22:15
  • +Mt 24:12; Jud 19
  • +1Ti 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1991/4/1, bl. 24

    1990/2/1, bl. 10-11

2 Tessalonisense 2:11

Kruisverwysings

  • +Mt 24:5; 1Ti 4:1; 2Ti 4:4

2 Tessalonisense 2:12

Kruisverwysings

  • +Ro 1:25
  • +Spr 1:32; Ro 1:18; Jud 4

2 Tessalonisense 2:13

Kruisverwysings

  • +Joh 6:44; Ro 8:30; Ef 1:4
  • +1Pe 1:2
  • +Joh 17:17; 1Kor 6:11; 1Te 4:7
  • +Joh 8:32; Kol 1:5; 1Ti 4:3; 2Jo 2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 30

2 Tessalonisense 2:14

Kruisverwysings

  • +1Te 2:12
  • +1Pe 5:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 30

2 Tessalonisense 2:15

Kruisverwysings

  • +Ro 12:9; 1Kor 15:58; 16:13
  • +1Kor 11:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/12/15, bl. 8-9

2 Tessalonisense 2:16

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:10
  • +1Pe 1:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1995/4/1, bl. 19

2 Tessalonisense 2:17

Kruisverwysings

  • +1Te 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1995/4/1, bl. 19

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Tess. 2:1Mt 24:3
2 Tess. 2:1Mt 24:31; 1Te 4:17
2 Tess. 2:21Jo 4:1
2 Tess. 2:2Ef 5:6
2 Tess. 2:22Te 3:17
2 Tess. 2:2Jes 13:6; Sef 1:14; 2Pe 3:10
2 Tess. 2:3Mt 13:25; 1Ti 4:1; 2Ti 2:18; 4:3; 2Pe 2:1; 1Jo 2:18
2 Tess. 2:3Mt 7:15; 13:41; 24:24; Han 20:29; 2Jo 7
2 Tess. 2:3Mt 13:30
2 Tess. 2:32Pe 2:3
2 Tess. 2:4Lu 11:23
2 Tess. 2:4Ese 28:2
2 Tess. 2:51Te 3:4
2 Tess. 2:61Kor 5:3; 3Jo 10
2 Tess. 2:6Mt 18:18
2 Tess. 2:6Mt 10:26; Lu 8:17; 1Kor 4:5
2 Tess. 2:7Han 20:29; 1Kor 11:19; 1Jo 2:18
2 Tess. 2:72Ti 4:6; 2Pe 1:14
2 Tess. 2:8Jes 11:4; Op 19:15
2 Tess. 2:81Ti 6:15; 2Ti 4:1, 8
2 Tess. 2:8Mal 3:2; Mr 8:38; 2Te 1:7
2 Tess. 2:9Joh 8:44; 2Kor 11:3; Ef 2:2
2 Tess. 2:9Mt 24:24
2 Tess. 2:10Mt 24:11; 2Kor 11:13
2 Tess. 2:10Jer 17:13; Op 22:15
2 Tess. 2:10Mt 24:12; Jud 19
2 Tess. 2:101Ti 2:4
2 Tess. 2:11Mt 24:5; 1Ti 4:1; 2Ti 4:4
2 Tess. 2:12Ro 1:25
2 Tess. 2:12Spr 1:32; Ro 1:18; Jud 4
2 Tess. 2:13Joh 6:44; Ro 8:30; Ef 1:4
2 Tess. 2:131Pe 1:2
2 Tess. 2:13Joh 17:17; 1Kor 6:11; 1Te 4:7
2 Tess. 2:13Joh 8:32; Kol 1:5; 1Ti 4:3; 2Jo 2
2 Tess. 2:141Te 2:12
2 Tess. 2:141Pe 5:10
2 Tess. 2:15Ro 12:9; 1Kor 15:58; 16:13
2 Tess. 2:151Kor 11:2
2 Tess. 2:161Jo 4:10
2 Tess. 2:161Pe 1:3
2 Tess. 2:171Te 3:13
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Tessalonisense 2:1-17

2 Tessalonisense

2 Maar wat die teenwoordigheid+ van ons Here Jesus Christus en ons byeenbringing tot hom+ betref, versoek ons julle, broers, 2 om nie gou van julle denke afgebring of opgewonde gemaak te word nie, hetsy deur ’n geïnspireerde uiting+ of deur ’n mondelinge boodskap+ of deur ’n brief+ wat glo van ons afkomstig sou wees, wat te kenne gee dat die dag+ van Jehovah hier is.

3 Laat niemand julle op enige manier verlei nie, want dit sal nie kom nie tensy die afval+ eers kom en die mens van wetteloosheid+ geopenbaar word,+ die seun van vernietiging.+ 4 Hy verset hom+ en verhef hom bo elkeen wat “god” of ’n voorwerp van verering genoem word, sodat hy in die tempel van Die God gaan sit en homself in die openbaar as ’n god vertoon.+ 5 Onthou julle nie dat ek, terwyl ek nog by julle was, hierdie dinge vir julle gesê het+ nie?

6 En julle weet dan nou wat+ as ’n teëhouer dien,+ met die oog daarop dat hy op sy eie bestemde tyd geopenbaar sal word.+ 7 Die verborgenheid van hierdie wetteloosheid is weliswaar reeds aan die werk;+ maar net totdat hy wat op die oomblik as ’n teëhouer dien, nie meer in die weg staan nie.+ 8 Dan sal die wettelose inderdaad geopenbaar word, met wie die Here Jesus sal wegdoen deur die gees van sy mond+ en wat hy tot niet sal maak deur die openbaarwording+ van sy teenwoordigheid.+ 9 Maar die wettelose se teenwoordigheid is volgens die werking+ van Satan met allerhande kragtige werke en leuenagtige tekens en voortekens+ 10 en met allerhande onregverdige bedrog+ vir dié wat vergaan,+ as ’n vergelding omdat hulle nie die liefde+ vir die waarheid aangeneem het sodat hulle gered kan word nie.+ 11 Dit is dan waarom God ’n werking van dwaling na hulle laat gaan, dat hulle die leuen sal glo,+ 12 sodat hulle almal geoordeel kan word omdat hulle nie die waarheid geglo het nie,+ maar behae geskep het in onregverdigheid.+

13 Ons is egter verplig om God altyd vir julle te dank, broers vir wie Jehovah lief is, want God het julle van die begin af vir redding gekies+ deur julle met gees+ te heilig+ en deur julle geloof in die waarheid.+ 14 Juis hiertoe het hy julle geroep deur die goeie nuus wat ons bekend maak,+ sodat julle die heerlikheid van ons Here Jesus Christus kan verwerf.+ 15 Daarom, broers, staan dan vas+ en hou vas aan die oorleweringe+ wat julle geleer is, hetsy deur ’n mondelinge boodskap of deur ’n brief van ons. 16 En mag ons Here Jesus Christus self en God, ons Vader, wat ons liefgehad het+ en deur middel van onverdiende goedhartigheid ewige troos en goeie hoop+ gegee het, 17 julle harte vertroos en julle standvastig maak in elke goeie daad en woord.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel