Numeri 33:53 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 53 En julle moet die land in besit neem en daarin woon, want ek sal die land beslis aan julle gee om dit in besit te neem.+ Psalm 135:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En wat hulle land as ’n erfdeel gegee het,+As ’n erfdeel aan sy volk Israel.+
53 En julle moet die land in besit neem en daarin woon, want ek sal die land beslis aan julle gee om dit in besit te neem.+