Deuteronomium 4:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 naamlik Beser+ in die wildernis op die hoogvlakte vir die Rubeniete, en Ramot+ in Giʹlead vir die Gadiete, en Golan+ in Basan vir die Manassiete.+ Josua 21:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En uit die stam Ruben:+ Beser+ en sy weiveld, en Jahas+ en sy weiveld, 1 Kronieke 6:78 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 78 en in die Jordaanstreek by Jeʹrigo, oos van die Jordaan, uit die stam Ruben:+ Beser+ in die wildernis met sy weivelde en Jahas+ met sy weivelde,
43 naamlik Beser+ in die wildernis op die hoogvlakte vir die Rubeniete, en Ramot+ in Giʹlead vir die Gadiete, en Golan+ in Basan vir die Manassiete.+
78 en in die Jordaanstreek by Jeʹrigo, oos van die Jordaan, uit die stam Ruben:+ Beser+ in die wildernis met sy weivelde en Jahas+ met sy weivelde,